"Cookies" moet aangesit wees in jou webblaaier

Twee koekies word op hierdie webwerf gebruik:

Die noodsaaklike een is die sessiekoekie, gewoonlik MoodleSession genoem. Jy moet hierdie koekie in jou blaaier toelaat om kontinuïteit te verskaf en om ingeteken te bly wanneer jy op die webwerf blaai. Wanneer jy uitteken of die blaaier toemaak word hierdie koekie vernietig (in jou blaaier en op die bediener).

Die ander koekie is bloot vir gerief, gewoonlik MOODLEID of soortgelyk. Dit onthou net jou gebruikersnaam in die webblaaier. Dit beteken dat wanneer jy na hierdie webwerf terugkeer, die gebruikersnaam op die aantekenbladsy reeds ingevul is. Dit is veilig om hierdie koekie te weier - jy moet net jou gebruikersnaam herhaal elke keer as jy inteken.